skip to Main Content

CVO Skool Orania

POSTE 2018

Orania CVO-skool is ʼn groeiende onafhanklike skool in die Afrikanerdorp , Orania.  Ons adverteer graag die volgende twee poste  vir 2018.

  1. Wiskunde gr. 10-12
  2. Fisiese Wetenskap gr. 10-12

Datum van posaanvaarding:  Sal ooreengekom word.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 Februarie 2018

Stuur ‘n volledige CV na admin@oraniacvo.co.za

Navrae: 083 407 1440

Back To Top