skip to Main Content
19Oct 17

Hananja Akademie

Poste beskikbaar met ingang van 2018
  • Skoolhoof
  • Gr. 4 tot 12 onderwysers

Ligging:Digby Humansdorp vanaf 2018

Sluitingsdatum: 20 November 2017

Navrae 082 3400 265
19Oct 17

CVO Skool VIVO , Limpopo

Posbeskrywing:  GRONDSLAGFASE Gr. 3

Pos vereistes:

  • Minimum vereistes: B.Ed graad
    • Ervaring van bestuur van grondslagfase sal sterk aanbeveel word.
    • Min 3 jaar ondervinding.
  • Bewys van SARO (SACE) Registrasie
  • Aanbeveling: Bereid wees om sport & kultuur af te rig
  • Beginselvaste belydende lidmaat van een van die APK & Drie Susterskerke
  • Kontakbesonderhede / getuigskrif van die Predikant by die gemeente waar u inskakel.
  • Stuur volledige CV na vivofinansies@xnets.co.za  met die nodige afskrifte.
  • Verskaf besonderhede van ander vakke wat u kan onderrig
  • Faks: 0866 524 509   Kontak: Mnr Johan Jonker: 015 593 0740
  • Begin datum:  1 Januarie 2018

Sperdatum vir aansoeke:   30 OKT 2017.

18Aug 17

Poste CVO Skool Orania

Orania CVO Skool POSTE 2017/ 2018
Afrikaans Gr. 9 – 12 en Geskiedenis Gr. 8 – 9

Pos aanvaarding 1 Oktober 2017 of Januarie 2018

Sluitingsdatum: 1 September 2017

Faks 053-2070238
Navrae 0834071440
28Jun 17

CVO Skool Carolina

Poste beskikbaar vir Januarie 2018

  • Graad 1 Onderwyser
  • Voorskoolse klas

Vereistes vir genoemde poste:

  1. Onderwyskwalifikasie en SACE registrasie
  2. Goeie menseverhoudings
  3. Georganiseerd
  4. Moet onder druk en in ‘n span kan werk
  5. Rekenaarvaardig

Gewaarmerkte dokumente:

  1. Getuigskrif van predikant en vorige werkgewer
  2. CV met drie verwysings
  3. Kwalifikasies
  4. SACE sertifikaat

Alle aansoeke en navrae aan skoolhoof mev. M. van Huyssteen

By Tel nr 082 3344785 en epos na: clacvo@worldonline.co.za

05Jun 17

Christelike Volkskool Vryburg

Onderwyspos 
Christelike Lewensorientering  GR 6 – 12
Landboubestuurswetenskap GR 10
Lewenswetenskap GR 10        
Toerisme GR 10
Stuur aansoeke  na die Voorsitter Hannes van der Merwe
Vir verdere navrae skakel Tel 082 320 5076
30May 17

CVO Kalahari Olifantshoek

CVO KALAHARI AKADEMIESE HOËRSKOOL
Plaas Neylan, Olifantshoek, Tel 053 3310 766
Die volgende vakante poste is beskibaar:
  1. Pos as skoolhoof vanaf 2018
  2. Graad 7-9: Natuurwetenskap, EBW (onmiddellik)
  3. Gr 10-12 : Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese wetenskap,
  4. Lewenswetenskap, Rekeningkunde (vanaf 2018)
  5. Gr R gekwalifiseerde Graad R onderwyser (onmiddellik)
Vereistes vir die poste:
  • Toepaslike Onderwyskwalifikasie
  • SARO geregistreer
  • Getuigskrif van predikant
  • Stuur asb volledige CV’s na:  cvokalahari@yahoo.com
Daar kan van kandidaat verwag word om psigometriese toetse of profieltoetse af te lê.
22May 17

Poste CVO Skool Eendrag

CVO EENDRAG – JAN KEMPDORP
Skoolhoofpos en drie onderwysposte beskikbaar vanaf Julie 2017
  1. Vakature: Skoolhoofpos. Stuur CV en aansoekbrief na: Voorsitter Niel Voges epos: niel@nvprok.co.za
    Vir navrae telnr. 079 497 4483
  2. Graad R (Graad O)
  3. Afr. Huistaal Graad 6-9
    Eng. FAL Grade 6-9
    Wiskunde Graad 5
  4. Wiskunde Graad 10-12
    Wiskunde Geletterdheid Graad 11-12
    Fisiese Wetenskap Graad 10-12
    Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT)  Graad 10-12
 Minimum vereistes vir bg. poste:
  • Onderwyskwalifikasie
  • SACE-sertifikaat
Sluitingsdatum: 10 Junie 2017
Vergoedingspakket onderhandelbaar.
11May 17

BCVO Kantoor in Pretoria

Twee Onderrigadviseursposte is beskikbaar in die BCVO-kantoor in Pretoria:
  1. Wiskunde en Fisiese Wetenskap
  2. Afrikaans en Engels
Vereistes:
  • Akademies: Toepaslik gegradueerd met ’n professionele onderwyskwalifikasie.
  • Werksondervinding:   Ondervinding  in ’n onderwysmilieu, verkieslik in ’n bestuurspos. Ten minste vyf jaar ervaring van onderrig van Gr. 12-leerlinge in die betrokke vakke. Ervaring t.o.v. IEB eksamen sal in die kandidaat se guns tel. Ondervinding in afstandsleer sal ’n aanbeveling wees.
  • Rekenaarvaardigheid is ’n vereiste.
  • Van die persoon sal verwag word om onderrig in skole in die betrokke vakke landswyd te koördineer asook om te help met afstandsonderrig en vakadvies.
  • Bewese ervaring van spanwerk en die vermoë om onder druk te kan funksioneer sal in kandidate se guns tel.
Aansoeke: Stuur u volledige CV per elektroniese pos of faks aan:
Die Uitvoerende Hoof: BCVO (hub@bcvo.co.za),
Faks nr.: 086 562 4313
Meld asseblief in u aansoek:
  • Kerkverband en gemeente waar u inskakel, asook ʼn onlangse getuigskrif en die predikant se kontakbesonderhede.
  • Dui aan vir watter pos u aansoek doen.
  • Ten minste 3 opvolgbare werksverwante referente wat u aansoek ondersteun.
  • Daar sal van die kandidate verwag word om psigometriese toetse af te lê.
Back To Top