Skoolhoof Hardekool Akademie vir CVO
Aansoeke: Dringend
Diensaanvaarding – soos ooreengekom
Onderhoude sal telefonies met kortlys kandidate gereël word en alle aansoekers sal in kennis gestel word van aanstelling.
Kandidate moet beskik oor:
– Sterk gereformeerde geloofsbeginsels
– Sterk leierseienskappe
– Goeie skool- en administratiewe bestuur
– Uitstekende menseverhoudinge
– Grondige kennis van onderwysbeginsels
– Effektiewe finansiële bestuur
– ‘n Onderwys kwalifikasie
– SARO(SACE) registrasie
Navrae:
Dr. Niel Kriel
Die Voorsitter
Opvoedingsraad
083 304 0577
Aansoeke word gestuur aan:
Ds. Arno Nieuwhof
Die Sekretaris
Opvoedingsraad
arno.nieuwhof@apk.co.za
0732 40 60 30