skip to Main Content

Skoolhoof – CVO Skool Middelburg

Posvereistes:
1. Onderwys gekwalifiseerd.
2. Ten minste 10 jaar onderwysondervinding. (Onderwysbestuursondervinding sal ‘n voordeel wees).
3. Verklaring van voorneme as skoolhoof.
4. Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies.
5. SARO registrasie sertifikaat.
6. Lid van ‘n Calvinisties-Protestante gemeente.
7. Volledige CV met referente.

Merk elektroniese pos as:
Aansoek—Skoolhoof
mburgcvo@mweb.co.za

Aanstellingsdatum:
1 Oktober 2020 (onderhandelbaar)

Sluitingsdatum vir aansoeke:
Maandag 7 Augustus 2020

NAVRAE:
Mnr H D Morkel 082 413 9221
Mnr Pieter van Wyk 082 412 7651

Kontakbesonderhede vir CV’s:
mburgcvo@mweb.co.za

Back To Top