skip to Main Content

Privaatskool Amajuba – Volksrust

Onderwyspos beskikbaar

Vereistes

  • Snr Primêr met Wiskunde (Gr 4 -7)
  • Onderwys kwalifikasie
  • SACE geregistreer
  • Polisieklaring
  • Gereformeerde kerkverbande
  • Afrikaans huistaal

Aanvang:

  • Kwartaal Drie 2020

Stuur CV’s na:

  • cvoamajuba@telkomsa.net

Sluitingsdatum:

  • 31 Mei 2020
Back To Top