TuisbladsyWie is onsPersoneelKontak onsNuusgebeureLys van skoleDokumenteVraestelleEksamenuitslaeFoto albumKalenderNuusbriewePoste beskikbaarTeken in

Onafhanklike Afrikaanse Eksamenraad

 

 

 

 

 


ONDERWYSPOSTE BESKIKBAAR VIR DV 2010 BY CVO SKOLE:

   
Skool
Poste
   
CVO DANKBAAR – BLOEMFONTEIN Rekeningkunde onderwyser vir Gr 9 - 12.

Belangstellendes van Gereformeerde oortuiging is welkom om die skoolhoof te skakel by 051-4511334 of 083 264 2763.
 
...................................................................................................
   
CVO VRYBURG RTT – Gr. 10 – 12
Reis en Toerisme – Gr. 10 – 12
CLO – Gr. 10 – 12

Vir navrae, skakel die Skoolhoof, mev. Hannetjie Haasbroek by 053 920 4011,
faks 053 927 3808

 
...................................................................................................
   
CVO EENDRACHT – HEILBRON Engels Gr. 8 – 12

Vir navrae, skakel OR-Voorsitter: Mnr. Hannes Myburgh 082 852 8843
Stuur ‘n CV aan: hannes.myburgh@absamail.co.za

 
...................................................................................................
   
ORANIA CVO-SKOOL Wiskunde en/of Wiskundige Geletterdheid Gr. 10 – 12
Rekeningkunde Gr. 8 – 12

Vir navrae, skakel Hannes du Preez by 053 207 0106, 082 601 3113
Faks CV na 053 207 0177 of 086 510 4486

Epos CV aan oraniacvo@telkomsa.net

   
Algemene navrae kan gerig word aan Lucia van Wyk 012 365 3703 of stuur ‘n CV aan lucia@bcvo.co.za
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Webwerf deur Ontowebmedia en Inligtingsdienste