Omega Akademie CVO
Onderwyspos:
Intermediêre Fase (Graad 4 tot Graad 6)
Vereistes:
2.1 Kurrikulum Vitae
2.2 Gewaarmerkte afskrifte van die volgende:
2.1 Professionele sertifikate;
2.2 Identiteitsdokument
2.3 SARO Sertifikaat (SACE)
Medium van onderrig:
Afrikaans
Christelike privaatskool in die Oos-Kaap met klein klasse.
Diensaanvaarding:
8 Julie 2019
Navrae:
Nellie Stapelberg – 082 779 9551
Stuur asseblief ‘n bondige CV aan:-
stapelbergronel50@gmail.com
Sluitingsdatum vir aansoeke:
7 Junie 2019