Omega Akademie CVO
Grondslagfase Pos
Diensaanvaarding: 13 Januarie 2020
Vereistes: Toepaslike Onderwyskwalifikasie asook bewys van SARO (SACE) registrasie
Navrae: Nellie Stapelberg
Tel: 082 779 9551
Stuur asseblief ‘n bondige CV aan: stapelbergronel50@gmail.com