skip to Main Content

Kleinfontein Akademie

Kleinfontein Akademie, geleë in Pretoria Oos benodig ‘n gekwalifiseerde grondslagfase onderwyser.

Die pos is onmiddelik beskikbaar.

Stuur asb. u CV aan skool@kleinfontein.net.

Back To Top