Kleinfontein Akademie
Kleinfontein Akademie, geleë in Pretoria Oos benodig ‘n gekwalifiseerde intermediêre fase onderwyser in dievolgende vakke:
- Bybel,
- CLO,
- Geskiedenis en
- Geografie.
Die pos is onmiddelik beskikbaar. Stuur asb. u CV aan skool@kleinfontein.net.