Hardekool Akademie vir CVO
Rekeningkunde en RTT onderwyser Graad 7-12
Aansoeke sluit op 29 November 2019
Diensaanvaarding – so spoedig moontlik.
Kandidaat moet beskik oor:
- Sterk gereformeerde geloofsbeginsels.
- Moet in spanverband kan saamwerk.
- Onderwyse diploma of graad n vereiste.
- SARO registrasie sal verlang word.
- Die kandidaat moet met die BCVO beleide identifiseer.
- Kandidaat moet aan die BCVO vereistes voldoen.
Navrae:
Dr. Niel Kriel
Die Voorsitter
Opvoedingsraad
083 304 0577
Aansoeke moet gestuur word aan:
Ds. Arno Nieuwhof
Die Sekretaris
Opvoedingsraad
arno.nieuwhof@apk.co.za
0732 40 60 30