CVO KALAHARI AKADEMIESE HOËRSKOOL
Plaas Neylan, Olifantshoek, Tel 053 3310 766
Die volgende vakante poste is beskibaar:
- Pos as skoolhoof vanaf 2018
- Graad 7-9: Natuurwetenskap, EBW (onmiddellik)
- Gr 10-12 : Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese wetenskap,
- Lewenswetenskap, Rekeningkunde (vanaf 2018)
- Gr R gekwalifiseerde Graad R onderwyser (onmiddellik)
Vereistes vir die poste:
- Toepaslike Onderwyskwalifikasie
- SARO geregistreer
- Getuigskrif van predikant
- Stuur asb volledige CV’s na: cvokalahari@yahoo.com
Daar kan van kandidaat verwag word om psigometriese toetse of profieltoetse af te lê.