skip to Main Content

CVO Ermelo

Pos beskikbaar vanaf Januarie 2018

  1. Hoof
  2. Onderwyseres(se) – Graad 1/R en graad 7 Engels, Geografie, Wiskunde, Bybel

Vereistes vir genoemde poste:

  1.         Onderwyskwalifikasie en SACE registrasie
  2.         Goeie menseverhoudings
  3.         Georganiseerd
  4.         Moet onder druk en in ‘n span kan werk
  5.         Rekenaarvaardig

Gewaarmerkte dokumente:

  1.        Getuigskrif en kontakbesonderhede van predikant van gemeente waar u inskakel
  2.        vorige werkgewer
  3.        CV met drie opvolgbare verwysings
  4.        Kwalifikasies
  5.        SACE sertifikaat

Alle aansoeke en navrae kan aan JP Combrink per epos gestuur word na janpetruscombrink@gmail.com

Back To Top