Author Archives: Kobus

Direksie 2010/2011

Die volgende persone is tydens die AJV van 5 Junie 2010 tot die BCVO-Direksie 2010/2011 verkies: Voorsitter en Oos-Transvaalstreek: Ds. Willem van Schalkwyk; Onder-Voorsitter en Hulp met bemarking: Renier Boshoff; Finansies: Gys Jansen van Rensburg; Bemarking: Henry Malan; Kultuur: Theuns … Continue reading

Posted in Bestuur | Leave a comment

GR.12 Uitslae van 2009

Ses-twintig BCVO-skole het altesaam 156 kandidate vir die 2009 Gr.12-eksamen by die OAER ingeskryf. 87 Onderskeidings is behaal. 24 BCVO-skole het 100% slaagpersentasie behaal. Die slaagpersentasie van die BCVO-kandidate was 99%. Drie-en-vyftig persent van die kandidate het toelating gekry tot … Continue reading

Posted in Uitslae | Leave a comment

BCVO 0/13 Rugbyspan presteer in Frankryk

BCVO se Nasionale 0/13-rugbyspan wat tydens die Winterspele gekies is, het aan ‘n toernooi in Frankryk deelgeneem. Hulle het nie net die toernooi gewen nie, maar ook al agt hulle wedstryde en geen punte kon teen hulle aangeteken word nie. … Continue reading

Posted in Buiteland, Sport | Leave a comment

Oudleerling in België

Loria Hayes (matriek CVO Pretoria, 2003), is op die oomblik ‘n uitruilstudent by die Universiteit van Antwerp in Antwerp, België vir die finale semester van haar B Com(regte) LLB-studies. Sy verskyn in ‘n TV-program van die “Campus TV” van die … Continue reading

Posted in Buiteland, Oud-leerlinge | Leave a comment

Oudleerlinge presteer

Studente aan die Ingenieursfakulteit van Pretoria moes iets nuut ontwerp, maak en bemark. Ongeveer 800 studente het in groepe deelgeneem, wat ongeveer 200 projekte beteken. Edwin van Aarde (CVO Pretoria) en Andre Malan (CVO Brakpan) se groep het ‘n algehele … Continue reading

Posted in Oud-leerlinge | Leave a comment

CVO-leerlinge presteer in Afrikaans!

Hartlik geluk aan die volgende leerlinge wie se gedigte gekies is vir publikasie in digbundel “Die Wonder van Afrikaans” wat deur die GHA uitgegee word: Anja Meyer – Regstellende aksie, CVO Potgietersrus, Marcelle Potgieter – Eksamen, CVO Marmer, Delene van … Continue reading

Posted in Kultuur | Leave a comment

CVO Leerling presteer

Lee-Ann Olivier, ‘n leerling van CVO Skool Pretoria het ‘n gedig “Last Breath” ingeskryf vir ‘n kompetisie van die “Poetry Institute of Africa”. Die gedig is een van die gedigte wat gekies is vir publisering in “Resolute Rendition”. Ons is … Continue reading

Posted in Kultuur | Leave a comment