Beheerliggaam pos: Graad 1 & 2 gekombineerd
CVO Skool Carolina
Pos vereistes:
- Beskik oor die nodige kwalifikasies
- Bewys van SARO (SACE) registrasie
- Goeie menseverhouding
- Georganiseerd
- Moet onder druk kan werk
- Rekenaarvaardig
- Onderwyservaring in Grondslagfase sal tot voordeel strek
- Stuur u CV per epos na:
- Onderhoof: magdalenanel79@gmail.com
- Navrae: 082 443 5690
- Sluitingsdatum: 10 November 2020
- Anstellingsdatum: Januarie 2021