skip to Main Content

Kleinfontein Akademie – CVO

Kleinfontein Akademie – CVO Pretoria-Oos Benodig die volgende onderwysers: Kleuter onderwyseres Graad 3 onderwyser Minimum kwalifikasies: Nasionale sertifikaat, enige naskoolse onderwys kwalifikasie Stuur u CV aan dievolgende e-pos: skool@kleinfontein.net

Continue Reading

Hardekool Akademie vir CVO

Rekeningkunde en RTT onderwyser Graad 7-12 Aansoeke sluit op 29 November 2019 Diensaanvaarding - so spoedig moontlik. Kandidaat moet beskik oor: Sterk gereformeerde geloofsbeginsels. Moet in spanverband kan saamwerk. Onderwyse diploma…

Continue Reading

Omega Akademie CVO

Grondslagfase Pos Diensaanvaarding: 13 Januarie 2020 Vereistes: Toepaslike Onderwyskwalifikasie asook bewys van SARO (SACE) registrasie Navrae: Nellie Stapelberg Tel: 082 779 9551 Stuur asseblief ‘n bondige CV aan: stapelbergronel50@gmail.com

Continue Reading
Back To Top